Lees ook: Nog ’n nasionale ramptoestand verklaar in Suid-Afrika
‘n FlySafair-vliegtuig moes vanoggend ‘n noodlanding by die OR Tambo Internasionale Lughawe maak na dit ‘n voël getref het terwyl dit opgestyg het.
Die vliegtuig het by die Lanseria Internasionale Lughawe opgestyg op pad Durban toe dit ‘n noodlanding in Johannesburg moes uitvoer. Die vliegtuig het veilig geland.
Bronne: IOL, Ghanamma, News365
Lees ook: Nog ’n nasionale ramptoestand verklaar in Suid-Afrika





