Nuusflits Uitgawe 1,727 — Thursday 21 November 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,727 op Thursday 21 November 2024.
KYK: Dezzi kry nie borg nie, Louis weens gedrag uit hof verwyder
Waarskuwing! Taalgebruik in video kan lesers ontstel. GAUTENG. – Borg is vandag vir Dezzi Liebenberg geweier in die hofsaak wat in Bronkhorstspruit teen die…
Barberton-polisiestasie se dossierargief brand
MPUMALANGA. – Die argief waarin Barberton-polisiestasie se dossiere gebêre word, het vanoggend (Donderdag) aan die brand geraak. Brig. Donald Mdhluli sê die insident het…
Polisiespeurders op borg vrygelaat
MPUMALANGA. – Vier speurders van Barberton wat vir diefstal van geld en regsverydeling in die Barberton-landdroshof verskyn het, is elk op borg van R5…
Burundiërs wat meisie (14) ontvoer, se saak uitgestel
WES-KAAP. – Drie Burundiese burgers het Woensdag op aanklagte van ontvoering, roof met verswarende omstandighede, verkragting en afpersing in die Wynberg-landdroshof verskyn. Eric Ntabazalila,…
Apple bied groot belonings vir kuberkrakers – tot $1 m. op die spel
Apple het aangekondig dat hulle tot $1 m. sal betaal aan enige persoon wat ‘n fout in hul nuwe Private Cloud Compute (PCC)-platform kan…
FlySafair verduidelik onlangse voorval as voorsorgmaatreël
Lees ook: Sakeman vermoor in Amaoti, KZN FlySafair het verduidelik dat ‘n vlug wat van Lanseria Internasionale Lughawe na Durban onderweg was, ‘n voël…
Microsoft daag kuberkrakers uit met prysgeld van $4 m.
Microsoft het sy grootste bug bounty-program nog aangekondig, genaamd Zero Day Quest, met $4 m. (ongeveer R76 m.) beskikbaar vir kuberkrakers en sekuriteitsnavorsers wat…
Nasa kon moontlik lewe op Mars vernietig het volgens astrobioloog
‘n Duitse astrobioloog, dr. Dirk Schulze-Makuch van die Tegniese Universiteit Berlyn, beweer Nasa kon moontlik onwetend lewe – of aliens – op Mars vernietig…
Australië oorweeg wetgewing om kinders van sosiale media te verbied
Australië stel wetgewing voor om kinders onder sestien jaar van sosiale media te verban. Hierdie platforms, insluitend TikTok, Instagram, Facebook en Snapchat, sal strafregtelik…