Lees ook: Vier verdagtes in terroriste-aanval in Moskou vas
FRANKRYK. – Frankryk het hulle terreurwaarskuwings tot die hoogste vlak verhoog na ’n terroriste-aanval in Moskou.
Die Franse eerste minister het gesê hulle het die terreurwaarskuwingvlak verhoog na die Isis-groep verantwoordelikheid vir die aanval in Moskou aanvaar het. Hulle het die besluit geneem na die dreigemente teen hulle land en die Islamitiese Staat-groep verantwoordelikheid vir die aanval geneem het.
Frankryk is voorheen deur terroristegroepe geteiken.
Bronne: YeniSafak, Daily Mail, CNN
Lees ook: Vier verdagtes in terroriste-aanval in Moskou vas
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: