Brekende Nuus
Afrikaans

Franse atlete mag nie in hijab deelneem by Spele

Hijabs verbode vir Franse atlete by Olimpiese Spele
fotokrediet: Canva
Hijabs verbode vir Franse atlete by Olimpiese Spele fotokrediet: Canva

Lees ook: McKenzie soek duidelikheid oor Luxolo Adams se uitsluiting van Olimpiese Spele

PARYS, FRANKRYK. – Franse owerhede het verlede jaar aangekondig Franse atlete sal verbied word om hijabs tydens deelname by die Olimpiese Spele te dra.

Die Franse minister van sport, Amelie Oudea-Castera, het gesê die besluit is geneem om “die beginsel van sekularisme te handhaaf”. Die Internasionale Olimpiese Komitee het gesê Frankryk se atlete verteenwoordig hulle en mag dus geen spesifieke godsdienstige simbole dra nie.

Verskeie menseregte- en sportsorganisasies het gevra die besluit moet omgekeer word, maar Frankryk staan vas by hulle besluit.

Bronne: Briefly, X, Metro

Lees ook: McKenzie soek duidelikheid oor Luxolo Adams se uitsluiting van Olimpiese Spele