Lees ook: Grondverskuiwings in Ethiopië eis minstens 146 mense, insluitend kinders
GAZA. – Die dodetal in Gaza is nou 39 090 sedert die oorlog op 7 Oktober begin het.
Die Gaza-gesondheidsministerie het gesê altesaam 90 147 mense is in die oorlog beseer.
Benjamin Netanyahu, die Israeliese eerste minister, het gesê samesprekings oor ‘n moontlike skietstilstand is steeds aan die gang en sal Donderdag voortgesit word.
Bronne: The Jerusalem Post, The Independent, New Arab
Lees ook: Grondverskuiwings in Ethiopië eis minstens 146 mense, insluitend kinders