Lees ook: Vier dae oue tweeling dood in Israeliese lugaanval terwyl pa geboortes registreer
GAZA. – Die Gaza-gesondheidsministerie het bekendgemaak daar is nou meer as 40 000 mense dood in Gaza sedert die begin van die oorlog met Israel.
Altesaam 40 005 mense is volgens die ministerie sedert 7 Oktober dood.
Israel het die maand aan BBC gesê meer as 15 000 “terroriste” is gedurende die oorlog doodgemaak.
Bronne: BBC, AP News, Yahoo
Lees ook: Vier dae oue tweeling dood in Israeliese lugaanval terwyl pa geboortes registreer