Geblokte stormwaterdrein in Jacobus Smit-laan

Lees ook :

Water op die draai van Jacobus Smit-laan.

Die water in Jacobus Smit-laan is nou al vir ’n geruime tyd opgedam op die draai van die straat, agter Spur.

Sello Matsie, woordvoerder van Sol Plaatje-munisipaliteit, sê hy is bewus daarvan. “Ek het self die probleem gerapporteer omdat ek ook daagliks daar verbyry,” sê Matsie. “Die stormwaterdrein is geblok weens vullis wat daar naby gestort word.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief