Gedeelte van menslike voet ontdek

Lees ook :

Foto: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – Die voorkant van ‘n menslike voet is vanoggend (Donderdag) omstreeks 08:00 ontdek toe ‘n huiseienaar van Fig Place in Trenance Park, ‘n vullissak weggegooi het.

Volgens Reaction Unit South Africa (Rusa) het die inwoner die diens na die ontdekking ontbied. Reaksiebeamptes is met aankoms gewys waar die deel van die menslike voet op die gras langs ‘n pad lê.

Dit kon nie bevestig word of die liggaamsdeel deur ‘n hond daar gelaat is nie.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief