Brekende Nuus
Tuis

Gedenkdiens vir Piet Lategan

HARTSWATER – Die begrafnis van Piet Lategan sal op Vrydag 10 Januarie om 10:30  by die NG Tadcaster-gemeente in Tadcaster gehou word.

Piet Lategan (80) is Vrydag 3 Januarie oorlede nadat sy boerboel hom aangeval het.