Geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind uitgereik vir vandag

Lees ook :

Geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind uitgereik vir vandag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind vir die kusgebiede van die Oos-Kaap vir vandag uitgereik.

Lees ook: Ebola eis 31 lewens in Kongo – WGO

Reën is vir vandag in dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voorspel. Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook reën vir môre voorspel vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Ebola eis 31 lewens in Kongo – WGO

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief