Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms met moontlike oorstromings vir môre vir die Noord-Kaap uitgereik.
Lees ook: Drie gelukkige persone wen Lotto-boerpotte
Reën is ook vir die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorspel.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: SAWD





