Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms vir vandag vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga uitgereik.
Lees ook: Vrou wat beweer sy is Maddie McCann, aangekla van bekruiping
Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings en skade aan infrastruktuur.
Mense word aangeraai om weg te bly van lopende water af en om binnenshuis te bly indien moontlik as daar weerlig is.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Vrou wat beweer sy is Maddie McCann, aangekla van bekruiping





