KWAZULU-NATAL. – ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën is vir Mbazwana, uPhongolo, Mbazwana, Makatini, Hluhluwe en Nongama uitgereik.
Lees ook: Supertifoon op pad na China – byna 400 000 mense word ontruim
Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings en motoriste word oor swak sigbaarheid gewaarsku.
Mense word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.
Bronne: SAWD
Lees ook: Supertifoon op pad na China – byna 400 000 mense word ontruim