Daily lotto uitslae vir 25 September 2025
Boerpot: R450 000 Uitslae: 07, 09, 16, 22, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,035 op Thursday 25 September 2025.
Boerpot: R450 000 Uitslae: 07, 09, 16, 22, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KWAZULU-NATAL. – Vier mans tussen 30 en 41 is Woensdag in Margate met vyf ongelisensieerde vuurwapens, ammunisie en ’n gesteelde voertuig in hegtenis geneem.…
INTERNASIONAAL. – Die wenner van die Stockholm-marathon vroeër vanjaar, Shewarge Alene, is in die ouderdom van 30 oorlede, slegs vier maande ná haar oorwinning.…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Gesin van drie, insluitend ‘n sewejarige kind, is ernstig beseer nadat hulle voertuig Woensdagmiddag van die N3-suid tussen Balgowan en Lions…
DALLAS, VSA. – ‘n Skerpskutter het twee mense doodgeskiet en een gewond wat in aanhouding was by ‘n immigrasiefasiliteit in die VSA. Lees ook:…
NOORD-KAAP. – Sewe verdagtes is Dinsdagoggend in Beaconsfield, Kimberley, tydens ‘n roetine stop-en-deursoeking deur die polisie in hegtenis geneem, toe hulle met items wat…
AFRIKA. – Ongeveer 90 buffels het vroeg Dinsdagoggend in Botswana verdrink toe hulle glo van leeus af na die Choberivier gevlug het. Volgens inligting…
WASHINGTON, VSA. – ‘n Standbeeld van Donald Trump wat met Jeffrey Epstein hande vashou, is vandeesweek ná minder as ‘n dag by die National…
Vermy die besige dorp en bestel sommer jou vleis op die iBEEF-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af van die…
Families often ask what to do when someone dies in South Africa and what the legal steps are. The estate process in South Africa…