Geel vlak 2-waarskuwing vir vandag vir donderstorms uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2-waarskuwing vir vandag vir donderstorms uitgereik fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir Limpopo en Mpumalanga uitgereik. Daar bestaan ‘n moontlikheid van oorstromings.

Lees ook: 7 mense dood toe vragvliegtuig ontplof

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind vir die Wes-Kaap vir vandag uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: 7 mense dood toe vragvliegtuig ontplof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief