Brekende Nuus
Afrikaans

Reën vir Dinsdag en Woensdag voorspel

Reën vir Dinsdag en Woensdag voorspel

fotokrediet: Canva
Reën vir Dinsdag en Woensdag voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir Dinsdag en Woensdag voorspel.

Lees ook: Reën voorspel vir die week

Reën is vir Dinsdag vir dele van die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorspel, terwyl dele van Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal Woensdag reën te wagte kan wees.

Nog geen waarskuwings is uitgereik nie. Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën voorspel vir die week