Geel vlak 4-waarskuwing vir gevaarlike wind vir KwaZulu-Natal uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 4-waarskuwing vir gevaarlike wind vir KwaZulu-Natal uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir gevaarlike wind vir vandag vir KwaZulu-Natal uitgereik.

Lees ook: Reën vir die naweek voorspel

Die Oos-Kaap is met ‘n geel vlak 2-kennisgewing vir gevaarlike wind en onstuimige deinings vir vandag gewaarsku.

‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir gevaarlike wind en onstuimige deinings vir die Wes-Kaap is vir vandag uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën vir die naweek voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief