Reën vir die naweek voorspel

Lees ook :

Reën voorspel vir die naweek fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die naweek voorspel. Reën is vir vandag vir die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voorspel.

Lees ook: Twee dood en drie beseer in aanval op sinagoge in Manchester

Reën is vir Saterdag vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, Mpumalanga en Limpopo voorspel en Sondag vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Twee dood en drie beseer in aanval op sinagoge in Manchester

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief