Powerball uitslae vir 3 Oktober 2025
Boerpotte: Powerball: R110 miljoen PowerballPpus: R9 miljoen Uitslae: PowerBall: 12, 14, 33, 41, 44. Powerball: 10 PowerBall Plus: 16, 33, 35, 37, 40. Powerball:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,043 op Friday 3 October 2025.
Boerpotte: Powerball: R110 miljoen PowerballPpus: R9 miljoen Uitslae: PowerBall: 12, 14, 33, 41, 44. Powerball: 10 PowerBall Plus: 16, 33, 35, 37, 40. Powerball:…
Riana Nel, geliefde sangeres van vele treffers, het ná vyf jaar haar nuutste album, Sing, uitgereik, ’n projek wat sy beskryf as haar persoonlikste…
Wanneer jy in die Noord-Kaap reis, is die Horseshoe Motel die beste keuse vir verblyf op die N12. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by…
GAUTENG.- Twee voormalige werknemers van die Gautengse onderwysdepartement en nog ‘n medepligtige van buite die departement is Donderdag deur die Johannesburgse kommersiële misdaadhof, wat…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir gevaarlike wind vir vandag vir KwaZulu-Natal uitgereik. Lees ook: Reën vir die naweek voorspel Die…
GASA. – Die laaste boot van die Global Sumud Flotilla is vandag deur die Israeliese weermag gekeer. Lees ook: President Ramaphosa eis onmiddellike vrylating van…
LIMPOPO. – ‘n Seun (17) is tot agt jaar gevangenisstraf deur die Waterval-streekhof vir die verkragting van ‘n 9-jarige meisie, op 20 September 2023…
NOORDWES. – Drie speurders van Vryburg het Donderdag in die Vryburg-landdroshof voorgekom op ‘n aanklag van veediefstal met ‘n amptelike polisievoertuig nadat hulle Dinsdagaand…
President Cyril Ramaphosa het geëis dat die Israeliese regering onmiddellik die Suid-Afrikaners, asook burgers van ander lande wat op die flottielje na Gasa was,…
MANCHESTER, VK. – Die slagoffers wat gister dood is in die aanval op die Heaton Park-sinagoge is deur die polisie bekendgemaak. Lees ook: Twee…