Geen beurtkrag vir vandag verwag

Lees ook :

SUID-AFRIKA – Geen beurtkrag word vir vandag verwag nie, ondanks ’n beperkte en kwesbare stelsel.

Eskom het vandag  op hulle webtuiste bekend gemaak dat geen beurtkrag vir vandag beplan word nie. Hulle herinner kliënte egter daaraan dat die moontlikheid vir beurtkrag bestaan solank die sisteem kwesbaar en onvoorspelbaar bly.

Beurtkrag kan op kort kennisgewing ingestel word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief