Geen skarlakenkoors tans in Noord-Kaap nie

Lees ook :

Foto: Skarlakenkoors-uitbeelding (Baba en Kleuter)

Daar is tans geen skarlakenkoors-voorvalle in die Noord-Kaap aangemeld nie.

So sê Lulu Mxekezo, woordvoerder van die department van gesondheid in die Noord-Kaap, nadat ’n skool in Limpopo weens die uitbreek van dié siekte gesluit is.

Volgens Wikipedia is skarlakenkoors ‘n aansteeklike kindersiekte wat deur streptokokke veroorsaak word. “Die siekte word gekenmerk deur ‘n veluitslag en aantasting van die slymvliese van diemond en keel. Die bakterieë skei ‘n gif af wat ‘n groot aantal organe kan beskadig.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief