Gelukkige speler wen R110 904 086 met Powerball-trekking

Lees ook :

Gelukkige speler wen R110 904 086 tydens Powerball-trekking fotokrediet: Canva

Een gelukkige speler het met gisteraand (Dinsdag) se Powerball-trekking R110 904 086 gewen. Dit is nog nie bekend waar die wenkaartjie gekoop is nie.

Lees ook: Powerball uitslae vir 8 April 2025

Spelers word aangemoedig om te kyk of hulle die wenkaartjie het. Die kaartjies is vir 365 dae geldig.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 8 April 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief