Lotto uitslae vir 9 April 2025
Boerpotte: Lotto: R9 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R4 miljoen Uitslae: Lotto: 12, 18, 21, 25, 27, 38. Bonus: 31. Lotto Plus 1: 01, 16, 19, 24,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,866 op Wednesday 9 April 2025.
Boerpotte: Lotto: R9 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R4 miljoen Uitslae: Lotto: 12, 18, 21, 25, 27, 38. Bonus: 31. Lotto Plus 1: 01, 16, 19, 24,…
Are you wondering what are the best indoor plants this Autumn? Bringing nature indoors enhances both your décor and your mood. Indoor plants are…
GAUTENG. – ‘n Pa, seun en nog ‘n verdagte is Maandag vir die beweerde besit van goud, platinum en kontant met ‘n geskatte waarde…
DOMINIKAANSE REPUBLIEK. – Die dodetal het gestyg na die dak van ’n nagklub in die Dominikaanse Republiek gisteraand (Dinsdag) ineengestort het. Sowat 113 mense…
GAZA. – ’n Plaaslike hospitaal in Gaza City het gesê sowat 29 mense is dood na ’n Israeliese lugaanval op ’n residensiële gebou. Lees…
’n Verslag vir Maart deur die Mineraleraad van Suid-Afrika het bevind die kragstelsel was steeds onder druk in Maart met die energiebeskikbaarheidsfaktor wat grotendeels…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor oorstromings in dele van die Wes-Kaap. Lees ook: KYK: Kaapstad oor oorstromings gewaarsku Waarskuwings vir erge…
MPUMALANGA. – Die saak teen ses Mosambiekers is na ‘n vlugtige verskyning in die Standerton-landdroshof vir die beskikbaarstelling van ‘n tolk uitgestel, sodat daar…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid sê Senzo Mchunu, die minister van polisie, skuld Jaco Pieterse en die publiek ‘n openbare verskoning. Die eenheid sê voorts individue…
VSA. – Amerika se nuwe handelstariewe is vandag amptelik ingestel, insluitend die 104%-tarief op Chinese goedere. Lees ook: Trump se tariewe kan sowat 35 000…