Gemeenskap speel groot rol in misdaadbekamping

Lees ook :

Kapt. Olebogeng Tawana van kommunikasie vir die polisie en die voorsitter van die provinsiale raad vir die gemeenskapspolisieforum in die Noord-Kaap, Epraim Homan, het oor Radio Teemaneng (RTS FM)met gemeenskappe in die Francis Baard-distrik gesels.

Homan het die misdaadbekampingstrategie van die gemeenskapspolisieforum bespreek. Voorts moedig hy gemeenskappe aan om ’n belangrike rol in die bevegting teen misdaad te speel.

Kapt. Tawana het hoogtepunte van die naweek se suksesvolle misdaadvoorkomingsoperasie bespreek.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief