Gene Hackman en Betsy Arakawa dood aan natuurlike oorsake

Lees ook :

SANTE FE, NEW MEXICO. – Die hoof mediese ondersoeker in die saak van Gene Hackman en Betsy Arakawa het gesê die egpaar is dood aan natuurlike oorsake.

Lees ook: Gene Hackman se hond dood van dehidrasie en honger

Volgens hom is Betsy Arakawa eerste op 11 Februarie aan hantavirus-pulmonêre sindroom oorlede. Dis ‘n siekte wat mens kry na blootstelling aan ontlasting van ‘n sekere muisspesie.

Gene Hackman het Alzheimersiekte gehad en het waarskynlik nie besef Arakawa is dood in ‘n ander vertrek nie. Hackman is op 18 Februarie dood aan hipertensiewe en ateroklerotiese kardiovaskulêre siekte.

Bronne: The Independent, Gulf News, BBC

Lees ook: Gene Hackman se hond dood van dehidrasie en honger

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief