Goeie nuus vir studente by kolleges wat nie meer geregistreer is nie

Lees ook :

Studente by kolleges wat nie meer registreer is nie kry goeie nuus
Studente by kolleges wat nie meer registreer is nie kry goeie nuus fotokrediet: Canva

Lees ook: Verskeie kolleges nie meer geregistreer nie

Die departement van hoër onderwys het gesê die kwalifikasies wat studente by die vier Educor-kolleges gekry het, is steeds geldig.

Damelin, Icesa, City Varsity en Lyceum-kolleges se registrasie is verlede maand gekanselleer na Educor nie geouditte finansiële state vir 2021 en 2022 kon voorsien nie.

Studente was bekommerd dit sal hulle kwalifikasies raak en ongeldig maak. Die department het die studente verseker hulle kwalifikasies is steeds geldig en sal erken word. Hulle het ook gesê die kolleges het ’n verpligting om die studente hulle kwalifikasies te gee.

Bronne: BusinessTech, EWN, Jacaranda FM

Lees ook: Verskeie kolleges nie meer geregistreer nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief