GOOD skors Peter de Villiers oor beweringe van ‘seksuele wangedrag’

Lees ook :

Foto: Peter de Villiers Facebook-blad

NASIONAAL. – Peter de Villiers, voormalige Springbok-rugby-afrigter en van die GOOD- politieke party, is weens ‘n beweerde klagte van seksuele wangedrag van alle party-aktiwiteite geskors.

Brett Herron, GOOD se sekretaris-generaal en lid van die parlement, sê in ‘n verklaring die klagte is van ‘n partylid ontvang. Hy sê voorts die grondwet geld vir almal ongeag watter posisie die persoon beklee.

Herron sê die skorsing is nie ingestel omdat De Villiers skuldig bevind is nie; die aksie reflekteer die erns van die beweringe.

‘n Dissiplinêre proses sal gevolg word en die party sal vir eers nie verder oor die insident kommentaar lewer nie.

Lees die volledige verklaring hier onder:

GOOD Statement by Brett Herron,
GOOD Secretary-General & Member of Parliament

2 February 2024

GOOD has summarily suspended Peter de Villiers from all party activities after receiving a complaint of sexual misconduct from a party member.

GOOD’s constitution is unambiguous on gender relations and gender-based violence. The constitution applies to all members, regardless of position.

De Villiers’ suspension is not a finding of guilt; it reflects the seriousness of the allegations.

The Party will implement disciplinary processes to determine if the provisions of its constitution have been breached.

Given the sensitive nature of the allegations, the party will, for now, be making no further comment on the matter.

Media Enquiries:

Brett Herron, GOOD Secretary-General & Member of Parliament

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief