Google reik weer waarskuwing oor kuberkrakers uit

Lees ook :

Google reik weer waarskuwing oor kuberkrakers uit fotokrediet: Canva

Google het ’n waarskuwing uitgereik aan hulle gebruikers om 16 “browser extensions” van hulle selfone af te verwyder wat deur kuberkrakers vir bedrog gebruik word.

Lees ook: Waarskuwing uitgereik aan Gmail-gebruikers oor nuwe bedrogskema

Kenners het 16 “browser extensions” gekry wat op Google Chrome gebruik word om bedrog te pleeg.
Mense word aangeraai om die volgende “extensions” dadelik te verwyder:

• Blipshot
• Emojis -Emoji Keyboard
• WAToolkit
• Color Changer for YouTube
• Video Effects for YouTube and Audio Enhancer
• Themes for Chrome and YouTube Picture in Picture
• Mike Adblock für Chrome – Chrome-Werbeblocker
• Page Refresh
• Wistia Video Downloader
• Super dark mode
• Emoji keyboard emojis for Chrome
• Adblocker for Chrome – NoAds
• Adblock for You
• Adblock for Chrome
• Nimble capture
• KProxy

Bronne: Metro, Tom’s Guide, UNILAD

Lees ook: Waarskuwing uitgereik aan Gmail-gebruikers oor nuwe bedrogskema

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief