Nuusflits Uitgawe 1,825 — Thursday 27 February 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,825 op Thursday 27 February 2025.
Poging tot moord na aanval op plaas ondersoek
MPUMALANGA. – ‘n Man is Dinsdag omstreeks 13:30 deur drie gewapende verdagtes in sy motorhuis op ‘n plaas in Hazyview oorval en aangerand. Brig.…
Een sterf toe skoolvervoer en ander voertuig bots
KWAZULU-NATAL. – ‘n Minibustaxi wat skoolleerlinge vervoer, was vanoggend naby Vryheid in ‘n trompop-botsing betrokke. Een persoon het gesterf, een is kritiek, ‘n verdere…
Vrou sterf op vlug, langs passasier in sitplek geplaas
INTERNASIONAAL. – Mitchell Ring en Jennifer Colin van Australië was op ‘n vlug van Qatar van Melbourne na Doha, onderweg na Venesië, toe ‘n…
Vatikaan sê pous verbeter steeds
VATIKAAN. – Die Vatikaan het gesê pous Franciskus (88) het ’n goeie nagrus gehad en sy toestand is besig om te verbeter. Lees ook:…
Verdagtes vir ‘mensehandel’ gearresteer
VRYSTAAT. – Vier verdagtes is Maandag in ‘n huis in Bayswater in Bloemfontein op aanklagte van mensehandel, onwettige besit van dwelms, onwettige besit van…
‘Moenie iemand se baba soen nie’ sê ouers na baba herpesvirus in oog kry
NAMIBIë. – Michelle en Neels Saaiman van Windhoek het ‘n sosialemediaplasing gemaak nadat hulle vir die afgelope sewe maande die nagevolge hanteer wat hulle…
Andrew Tate verlaat glo Roemenië vir VSA ondanks bevel
ROEMENIЁ. – Andrew Tate en sy broer, Tristan, het glo Roemenië verlaat en is na bewering op pad na Florida in die VSA. Hulle…
MPV-inentinging steeds by skole aan die gang
Die Nasionale Departement van Gesondheid is steeds met MPV-inenting vir meisieleerlinge by openbare, spesiale, privaat en onafhanklike skole besig. Spanne gesondheidswerkers besoek tot 31…
Ooreenkoms oor Wilgenhof bereik
WES-KAAP. – ‘n Ooreenkoms is tussen die Universiteit Stellenbosch en die Wilgenhof Alumnivereniging oor die toekoms van die omstrede Wilgenhof-manskoshuis bereik. Martin Viljoen van…