Groblersbrug-grenspos tydelik gesluit

Lees ook :

Foto: Grensbestuursowerheid

LIMPOPO. – Groblersbrug-grenspos se dienste is tydelik vir alle reisigers en vervoeroperateurs gesluit.

Die Grensbestuursowerheid (SA BMA) sê die sluit van die grenspos is vanweë swaar reënval wat ‘n hoë watervlak en ongunstige toestande veroorsaak het.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief