Nuusflits Uitgawe 1,783 — Thursday 16 January 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,783 op Thursday 16 January 2025.
Polisiebeamptes tydens huisroof doodgeskiet, verdagte gearresteer
VRYSTAAT. – Konst’. Sipho Mohapi en konst. Gedione Motloung van Namahadi sigbare polisiëring is op 4 Januarie, tydens die ondersoek van ‘n huisroofklagte, doodgeskiet.…
‘Huurmoordenaar’ vir polisiemoord gearresteer
KWAZULU-NATAL. – ‘n Beweerde huurmoordenaar van sers. Ntombi Mbanjwa (33), wat op 11 April 2024 gesterf het, is vanoggend vroeg (Donderdag) in Mpolweni, naby…
Encouraging active lifestyles with IRONKIDS
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. In a world where screen time often dominates and physical activity takes…
Sean ‘P Diddy’ Combs se regspan wil video’s hê van partytjies
Lees ook: Sean ‘Diddy’ Combs in nog 120 sake gedagvaar VSA. – Sean “P Diddy” Combs se regspan het gesê die video’s van beweerde…
Neil Gaiman ontken bewerings van seksuele aanranding
Lees ook: Harvey Weinstein weer in hospitaal Die Engelse skrywer, bekend vir Good Omens, Neil Gaiman, het bewerings van seksuele aanranding en verkragting in…
Numsa staak na 106 Bidvest-werkers afgedank is
Lees ook: TikTok-gebruikers skuif na ander Chinese toep vir video’s DURBAN. – Die werkersunie Numsa staak vir ‘n onbepaalde tyd by Bidvest SA se…
Swart mamba van 2 m in KZN gevang
Lees ook: 2.5 meter swart mamba in toilet gevind OSINDISWENI, KZN. – ’n Swart mamba van twee meter is Woensdag in Osindisweni, KZN, gevang.…
Welwillendheid met kospakke in Riemvasmaak gewys
NOORD-KAAP. – Die polisie, gemeenskapspolisiëringsforum en ‘n besigheid het Woensdag saam in ‘n uitreikingsprogram 100 kospakke aan die gemeenskap van Riemvasmaak oorhandig. Sers. Omphile…
Kaapstad is ‘beste’ stad in wêreld
Lees ook: SA verwelkom skietstilstandooreenkoms tussen Israel en Hamas Time Out, die Britse media- en gasvryheidsmaatskappy, het Kaapstad gekies as die beste stad in…