OOS-KAAP. – ‘n Grootwithaai het by Great Kei, Komga, op die strand uitgespoel.
Christian Stopforth van Drone Fanatics SA het die foto’s gedeel en die voorval bevestig. Die omstandighede van die voorval sal deur ‘n lykskouing vasgestel word.
Die foto’s van ‘n onbekende fotograaf is deur Dean Knox gedeel.
Bron: Drone Fanatics SA en Shark Zone





