Guptas vir beweerde betrokkenheid in bouer se selfdood in aanhouding

Lees ook :

Foto: IOL

INTERNASIONAAL. – Ajay Gupta en Anil Gupta is Vrydag vir hulle beweerde betrokkenheid in die selfdood van Satyendra Singh Sahni (52) in Dehradun, Indië in hegtenis geneem.

Sahni het glo na die twee swaers in sy selfdoodnota verwys. Hy het Vrydagoggend van die sewende vloer van ‘n gebou gespring.

https://timesofindia.indiatimes.com/city/dehradun/gupta-brothers-of-south-africa-held-for-abetment-of-suicide-in-dehradun-builders-case/articleshow/110409105.cms

Bronne: IOL en The Times of India

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief