Hamas-leier dood nadat liggaam gevind is

Lees ook :

Israel bevestig Hamas-leier dood nadat liggaam gevind is fotokrediet: X

GASA. – Israeliese owerhede het bevestig dat die Hamas-leier, Mohammed Sinwar, dood is nadat sy liggaam in ’n tonnel onder ‘n hospitaal in Khan Younis gevind is.

Lees ook: Hamas-leier dood in Iran

Sinwar is op 13 Mei oorlede ná die Israeliese weermag die hospitaal aangeval het.

Die Israeliese weermag het gesê dit is ‘n verdere bewys van hoe Hamas agter burgers wegkruip en opsetlik in burgerlike gebiede, soos hospitale, bly. “Hy is dood soos hy gelewe het – ondergronds”.

Sinwar het verlede jaar die leierskap van Hamas se militêre operasies oorgeneem ná sy ouer broer, Yahya, in ’n Israeliese lugaanval dood is.

Bronne: Euronews, Daily Mail, NDTV

Lees ook: Hamas-leier dood in Iran

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief