Hancor-bakkie in Kimberley gekaap, verdagtes nog soek

Lees ook :

Wheels24

Verdagtes is moontlik op die vlug nadat hulle na bewering ‘n wit Toyota-bakkie van Hancor in Kimberley gesteel het.

Pieta Serfontein, eienaar van Hancor-melkery, sê hy het nog nie die finale inligting gekry nie.

“Die bakkie is vanoggend by die nuwe Burger King in Kimberley gekaap. Die bakkie is nog nie gekry nie. Ek weet net hulle is op soek in Boshof.”

Deon Douglas, bestuurder van die bakkie, het aan FiND iT gesê hulle is tans besig om die verdagtes te soek. FiND iT sal die artikel opdateer soos wat nuwe inligting inkom.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief