Hannah Lynch se liggaam gekry

Lees ook :

Hannah Lynch se liggaam gevind
Hannah Lynch se liggaam gevind fotokrediet: Canva

Lees ook: Liggaam van magnaat gevind na seiljag sink

ITALIЁ. – Britse magnaat en tegnologie-entrepreneur, Mike Lynch, se dogter, Hannah (18), se liggaam is gevind na die seiljag waarop hulle was Maandag gesink het.

Hannah was die laaste persoon wie se liggaam nog vermis was. Haar pa en sy vriende se liggame is reeds voorheen gevind.

Bronne: BBC, Sky News, Evening Standard

Lees ook: Liggaam van magnaat gevind na seiljag sink

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief