Harvey Weinstein aangekla op nuwe klagtes in New York

Lees ook :

Harvey Weinstein aangekla op nuwe aanklagtes in New York
Harvey Weinstein aangekla op nuwe aanklagtes in New York fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Harvey Weinstein ondergaan hartoperasie, verhoor uitgestel

NEW YORK. – Harvey Weinstein (72), oudfilmbaas, is dae na sy hartoperasie op nuwe seksklagtes in New York aangekla.

Die nuwe klagtes sal geseël bly tot hy in 18 September in die hof verskyn om formeel aangekla te word.

Aanklaers het onlangs bekendgemaak hulle het bewyse van nog drie bewerings teen Weinstein van voorvalle wat in 2005 plaasgevind het. Weinstein is deur meer as 80 vrouens daarvan beskuldig dat hy hulle verkrag of seksueel aangerand het.

Bronne: The Independent, CNN, BBC

Lees ook: Harvey Weinstein ondergaan hartoperasie, verhoor uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief