Harvey Weinstein terug in tronk na ‘spesiale behandeling’ in hospitaal

Lees ook :

Harvey Weinstein terug in tronk na ‘spesiale behandeling’ in hospitaal
Harvey Weinstein terug in tronk na ‘spesiale behandeling’ in hospitaal fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Harvey Weinstein in hospitaal na vonnis omgekeer is

VSA. – Harvey Weinstein is weer terug in die tronk na hy glo spesiale behandeling in ‘n New Yorkse hospitaal ontvang het.

Weinstein se skuldbevinding vir seksuele misdrywe is omgekeer en hy is kort daarna in die hospitaal opgeneem vir “borspyn”.

Daar is beweer hy is apart gehou van ander gevangenes en dat hy ‘n foon, TV en privaat badkamer gegee is.

Bronne na aan Weinstein het beweer hy kon televisie kyk en sy prokureur met ‘n selfoon of persoonlik kontak.

Weinstein is kort na die verslae se verskyning weer na die tronk teruggestuur.

Bronne; New York Post, AP News, Sky News

Lees ook: Harvey Weinstein in hospitaal na vonnis omgekeer is

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief