Kenya Sophie (2) is sedert 27 Mei 2023 in KwaZulu-Natal vermis.
Sy is laas in die teenwoordigheid van ‘n vrou wat aan haar pa bekend is, gesien.
Haar pa moes dorp toe en het die kleuter in die vrou se sorg gelaat. Met sy terugkeer was beide vrou en kind weg.
Indien enigiemand weet waar die vrou en kind hulle bevind, kan daar met die volgende persone in verbinding getree word:
Alexandra SAPD – 033 845 7703
Missing Children South Africa – 072 647 7464
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: