Lotto uitslae vir 18 September 2024
Boerpotte: Lotto: R43 miljoen Lotto Plus 1: R9 miljoen Lotto Plus 2: R3 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 07, 21, 23, 38, 43, 45. Bonus: 25. Lotto Plus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,663 op Wednesday 18 September 2024.
Boerpotte: Lotto: R43 miljoen Lotto Plus 1: R9 miljoen Lotto Plus 2: R3 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 07, 21, 23, 38, 43, 45. Bonus: 25. Lotto Plus…
KWAZULU-NATAL. – Twee persone het vanoggend gesterf toe ‘n minibustaxi beheer verloor, oor die middelman van ‘n pad gery en teen ‘n aankomende bakkie…
WES-KAAP. – Deveney Nel (16) van Hoërskool Overberg se moordsaak het vandag weer vlugtig in die Caledon-landdroshof voorgekom. Die saak is tot 16 Oktober…
WES-KAAP. – ‘n Bejaarde weldoener, vermoedelik in haar 80’s, is Dinsdagoggend omstreeks 07:00 buite Greenways in die Strand aangerand. Strand Patrol Helderberg waarsku persoonlike…
Wanneer jy die lokaal by die Horseshoe Inn Kimberley bespreek, kry jy al die nodige toerusting, verversings, middagete én die versekering dat jou vergaderings…
Lees ook: Sneeu en donderstorms voorspel vir die week KZN. – Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal is op bystand na ’n geel vlak 2-weerwaarskuwing vir die…
MPUMALANGA – Die polisie in Mpumalanga het nog 13 verkeersbeamptes gearresteer. Dit volg nadat 14 toetsbeamptes en bestuurskooleienaars voorheen op aanklagte van korrupsie, bedrog…
Lees ook: Thabo Bester se aansoek van rol geskrap Die Amerikaanse Tupperware-handelsmerkfirma het bankrotskap verklaar. Die firma, wat al 78 jaar bestaan, gaan by…
WES-KAAP. – Joshlin Smith (6) is nou reeds sewe maande vermis. Die polisie ondersoek nuwe inligting wat na vore gekom het. Eric Ntabazalila, woordvoerder…
Lees ook: ‘P Diddy’ Combs in hegtenis geneem NEW YORK, VSA. – Sean “P Diddy” Combs het onskuldig gepleit op verskeie aanklagtes, insluitend dié…