Historiese Blaauwklippen-gebou brand af

Lees ook :

Historiese gebou brand glo af
Historiese gebou brand glo af fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Verwag erge storms die week in SA

STELLENBOSCH. – Die historiese Blaauwklippen Manor House in Stellenbosch het afgebrand.

Volgens Landbou.com het die brand by ’n werker se huis op ’n nabygeleë plaas ontstaan toe dit na Blaauwklippen weens die stormsterk wind vesprei het.

Verskeie foto’s en video’s van die beweerde brand by die 300 jaar oue gebou is op sosiale media gedeel.

Meeste van die gebou en katedraal is deur die brand vernietig.

*Dit is ’n ontwikkelende storie.

Bronne: Landbou.com, Winemag, Facebook

Lees ook: Verwag erge storms die week in SA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief