Historiese treinstasie brand af

Lees ook :

POTCHEFSTROOM – Die historiese Potchefstroomse treinstasie het heeltemal afgebrand nadat ’n verwoestende brand uitgebreek het.

Hierdie gebou was 101 jaar oud en is opgerig nadat die eerste stasiegebou in 1919 gesloop is. Dit is in die Kaapse-Hollandse boustyl gebou. Dit is die tweede historiese gebou wat vanjaar deur ’n brand verwoes is.

Die polisie is besig om die voorval te ondersoek.

Volg Find-it hier.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief