Hittegolf vir Wes-Kaap voorspel

Lees ook :

Hittegolf vir Wes-Kaap voorspel fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku teen ‘n hittegolf wat môre in die Wes-Kaap begin en tot Sondag sal voortduur.

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir môre uitgereik

Hoë temperature van meer as 30°C word in die Weskus, Stad Kaapstad en westelike dele van die Kaapse Wynlande verwag.

Mense word herinner om indien moontlik uit die son te bly en om voorsorg te tref.

Bronne: SAWD

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir môre uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief