Nuusflits Uitgawe 1,738 — Monday 2 December 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,738 op Monday 2 December 2024.
Meer as R80 m. se dwelms in Durban-hawe gekonfiskeer
KWAZULU-NATAL. – Die polisie in die provinsie het vandag (Maandag) ‘n geseëlde vraghouer vanaf Brasilië in Durban-hawe met meer as R80 m. se kokaïen…
R66 m. se onwettige goedere gekonfiskeer
GAUTENG. – Die polisie in die provinsie het op vervalste en onwettige goedere van meer as R66 m.in Johannesburg beslag gelê. Lt.kol. Amanda van…
Check out the iBeef website today for our Fillet Crostinis with Creamy Mushroom Garlic Sauce
Check out the iBeef website today for our Fillet Crostinis with Creamy Mushroom Garlic Sauce recipe -simple and delicious! Want your Beef Fillet delivered?…
SA-regering gooi wal oor algemene Brics-geldeenheid
Lees ook: Donald Trump dreig Brics-lande met 100% tariewe oor VSA-dollar Die Suid-Afrikaanse regering het gesê daar is geen plan om ‘n algemene Brics-geldeenheid…
Liggaam van vrou in Canelands ontdek
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n vrou (22) is Sondagoggend in Canelands in ‘n informele nedersetting, ontdek. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê reaksiebeamptes…
Nick Frischke-saak uitgestel tot volgende jaar
Lees ook: Nick Frischke-verdagtes amptelik aangekla KAAPSTAD. – Die saak teen die vier beskuldigdes in die Nick Frischke-saak is tot 16 Januarie 2025 uitgestel.…
‘Love is in the air’ – man kry die jawoord in lug
INTERNASIONAAL. – Vir Alex en Oliwia van Bydgoszcz, Poland, was liefde letterlik en figuurlik in die lug toe Alex Sondag vir Oliwia om haar…
Bankwerknemers en ander in hof oor ‘bankroof’ van R3 m.
GAUTENG. – Verdagtes, van wie twee bankwerknemers, verskyn vandag (Maandag) in die Tembisa-landdroshof nadat ‘n bank in Ivory Park glo op 27 November van…
Goeie samaritaan geskiet en gewond
KWAZULU-NATAL. – ‘n Goeie samaritaan is Saterdagaand tyens ‘n beweerde kapingspoging in sy arm geskiet toe hy ‘n vrou met ‘n pap wiel in…