Hoethi-rebelle tref Israeliese lughawe in hommeltuigaanval

Lees ook :

Hoethi-rebelle tref Israeliese lughawe in hommeltuigaanval fotokrediet: X

ISRAEL. – Israel se Ramon- internasionale lughawe naby Eliat is gister deur ’n Hoethi-hommeltuigaanval getref.

Lees ook: Nelson Mandela-kleinseun lid van groep op pad na Gasa om blokkade te breek

Volgens die Israeliese weermag is verskeie hommeltuie gekeer, maar minstens een het die lughawe se passasiersgang getref. Een persoon is in die aanval beseer. Die weermag het gesê geen sirenes het gewaarsku oor die aanval nie en dat dit ondersoek word.

Die Hoethi-rebelle het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar en gesê dit was ’n “militêre operasie” en het gewaarsku die “vyand se lughawens is onveilig en sal aanhoudend geteiken word”.

Bronne: Africanews, CBC, CNN

Lees ook: Nelson Mandela-kleinseun lid van groep op pad na Gasa om blokkade te breek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief