Lees ook: Suid-Afrika weer vandag in Internasionale Geregshof oor Israel
Die grensbestuurowerheid het aangekondig 400 nuwe junior wagte sal by verskeie grensposte deur die land ontplooi word.
Hulle sal die verantwoordelikheid hê om onwettige immigrante in hegtenis te neem en te deporteer voor hulle die land inkom.
Die grensbestuurowerheid is die derde gewapende diens in Suid-Afrika ná die weermag en polisie.
Bronne: SA News, Sunday World, All Africa
Lees ook: Suid-Afrika weer vandag in Internasionale Geregshof oor Israel





