Of jy nou op soek is na gemaklike verblyf, ’n plek vir ’n konferensie, funksie of troue – Horseshoe Motel bied dit alles in een gerieflike ligging in Kimberley. Netjiese kamers, vriendelike diens en bekostigbare tariewe vanaf R690 per nag.
Bespreek nou:
053 832 5267
[email protected]





