Huisbraakverdagte in hegtenis, gesteelde eiendom gevind

Lees ook :

Huisbraak verdagte in hegtenis, gesteelde eiendom gevind
Huisbraak verdagte in hegtenis, gesteelde eiendom gevind fotokrediet: Canva

Lees ook: Man se liggaam in oop veld gevind

Die polisie in die Tuinroete het ’n verdagte in hegtenis geneem en het gesteelde eiendom ter waarde van R29 300 in Groot-Brakrivier teruggevind.

Dit volg na die Mosambiekse verdagte glo op 19 Desember by ’n huis ingebreek het en ’n selfoon en geld gesteel het. Hy is gevang na die polisie ‘n hommeltuig gebruik het om hom op te spoor.

Die verdagte word aangekla van huisbraak en diefstal.

Bronne: SAPD

Lees ook: Man se liggaam in oop veld gevind

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief