Huisbrand in Amandasig eis kinders se lewens

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

GAUTENG. – Die liggame van twee kinders is Dinsdagaand tydens ’n huisbrand in Amandasig, noord van Pretoria, gevind.

Lindsay Zwelithini Mnguni, waarnemende woordvoerder vir die Stad Tshwane se nooddienste, sê in ‘n verklaring ’n derde kind met geringe beserings is deur privaat mediese dienste na ’n nabygeleë mediese inrigting geneem.

Brandbestrydingspanne van die Rosslyn- en Wonderboom-brandweerstasies het die brand geblus. Die oorsaak van die brand word ondersoek.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief