WES-KAAP. – Macassar-polisie vra hulp van die publiek om Claude Roland Jacobs se familie op te spoor.
Sers. Wesley Twigg sê Jacobs is oorlede. Enigiemand met relevante inligting word gevra om sers. Norman Ngonelo by 079 894 1483 te bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.